Casa Del Mar Studio Apartments
Beskrywing
East Studio bied slaapplek aan 2 gaste. Die ateljeewoonstel is oopplan en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Skoon, wit linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien. Die ateljeewoonstel het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank vir 2 toegerus is. Daar is gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix. Buite is daar 'n lieflike, privaat stoep met meubels en braaigeriewe. Gaste het direkte toegang tot die strand en strandstoele, 'n sambreel, tafeltjie en koelboks word voorsien. Neem asb. kennis hierdie eenheid rolstoelvriendelik is.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat die East Studio rolstoelvriendelik is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
West Studio bied slaapplek aan 2 gaste. Die ateljeewoonstel is oopplan en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Skoon, wit linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien. Die ateljeewoonstel het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank vir 2 toegerus is. Daar is gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix. Buite is daar 'n lieflike, privaat stoep met meubels en braaigeriewe. Gaste het direkte toegang tot die strand en strandstoele, 'n sambreel, tafeltjie en koelboks word voorsien.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat die East Studio rolstoelvriendelik is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westestraat 44, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18