Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa d'Italo Bungalow

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Klein Rivier Privaat Natuurreservaat, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Casa d'Italo Bungalow bied lieflike selfsorgverblyf in 'n knus kothuis op dieselfde perseel as 'n vakansiehuis wat apart verhuur word. Dit is in die Klein Rivier Privaat Natuurreservaat geleë en is 'n uitstekende keuse vir 'n klein gesin wat graag die area wil verken.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamers het of 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens afhangend van gaste se voorkeur. Elke badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n privaat tuinarea met buitesitplek en braaigeriewe.

Gaste het volledige toegang tot die 680 hektaar-natuurreservaat wat gaste gerus kan verken. Die sonsondergange in dié omgewing is pragtig. Daar is ook 'n privaat strand teen die Walkerbaai-kus wat ongeveer 6 km van die eenheid af is. Dit kan slegs met 'n 4x4-voertuig bereik word.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa d'Italo Bungalow sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Casa d'Italo Bungalow
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Silvana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Langs die R43, Klein Rivier Privaat Natuurreservaat, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Klein Rivier Privaat Natuurreservaat, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ede37fd6d8a27b607f656ad4865b9bd5bc8026065e408c6f06ea0c614f2bbacec000db2306dc343ad17cfd340173345b815?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Off R43 Klein River Private Nature Reserve 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.471865575471 19.388255251889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem