Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa iLanga

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weavers-weg 7, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa iLanga is 'n mooi, intieme gastehuis wat naby die indrukwekkende Helderberge aan die een kant en die oop strande van Valsbaai aan die ander kant skuil.

Dié opgeknapte gastehuis spog met 'n moderne en elegante atmosfeer en die 5 gastekamers is met kontemporêre Afrika-dekor versier. Casa iLanga is rolstoelvriendelik en akkommodeer gaste met spesiale behoeftes en gestremdhede. Die gastekamers het 'n koninggrootte-bed, dubbel of 2 enkelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Sekere kamers het ook 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe en ander het slegs koffie- en teemaakgeriewe.

Casa iLanga is slegs 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 10 minute se ry vanaf die gewilde Kaapse Wynlande en reg langs die N2 wat toegang tot die Tuinroete bied. Die eienaar poog om te verseker dat alle gaste wonderlike herinneringe tydens hulle verblyf in Somerset-Wes skep.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Casa iLanga
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Geertje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Weavers-weg 7, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa iLanga het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weavers-weg 7, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c33733d08e36c4d9f40a1bc790f9cdb486c4d939315f6f1a62160ada8508371bbe838aeb087aa9aead2593466145f190203?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 7 Weavers Way Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0749827 18.8563321
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem