Casa Mia Country Estate
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 34 Nooitgedacht, Cullinan, Gauteng, 1000, Gauteng
- Vanaf R840 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Casa Mia Country Estate is 6 km buite Cullinan waar die bekende Cullinan Diamantmyn ook is. Dié gastehuis is in 'n Spaanse styl met 'n paar Afrika-elemente getooi en lê in 'n pragtige tuin omring deur bosveld.
Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt word in die Zebra-eetsal voorgesit en 'n piekniek-ontbyt kan by die dam geniet word.
Daar is tientalle doendinge naby Casa Mia, soos warmlugballonritte, perdry, diamantmyn-toere, wildritte, wildkyk op 'n perd se rug en gholf speel by die Cullinan Gholfbaan.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
- Portugees
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Patricia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Erf 34 Nooitgedacht, Cullinan, Gauteng, 1000, Gauteng
- Gaste dink Casa Mia Country Estate het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bobbejaansberg Private Nature Reserve Gauteng
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 34 Nooitgedacht, Cullinan, Gauteng, 1000, Gauteng