Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Uvongo 110

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queensway-straat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R955 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Casa Uvongo 110 is in die veilige Casa Uvongo-kompleks in Uvongo geleë. Dit is 'n idilliese selfsorgwoonstel wat perfek vir familie of vriende is wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die strand.

Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die gaste van hierdie slaapkamers deel 2 badkamers met 'n stort of 'n bad. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n sit- en eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel.

Vir gaste wat die omliggende area wil verken, is winkels, galerye en restaurante naby. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Uvongo 110 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Casa Uvongo 110
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 642

Jaar gelys 9

Ligging

  • Queensway-straat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Casa Uvongo 110 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R955
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R955
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queensway-straat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc60c4930eb1745728e390737f9bd034f5550e972300e8351e3df72ba541f5a2e19462d4b339aaa72684d3a54603c8ef2a0c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R955 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 Queensway Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.839827 30.393745
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem