Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Uvongo 205

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casa Uvongo, eenheid 20, Hoek van Beaumond en Lillicrona Blvd, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Casa Uvongo 205 bied verblyf in 'n selfsorgwoonstel aan die strand wat op die tweede verdieping van 'n vakansiewoonstelkompleks in Uvongo geleë is en spog met 'n 180 grade see-uitsig en privaat toegang via 'n trap.

Dié woonstel het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet, wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n sitkamerstel en 'n enkelslaapbank wat vir 1 gas geskik is.

Die skuifdeure lei na 'n stoep met 'n buiteleefarea en daar is 3 deure wat na die balkon lei waar gaste moontlik walvisse in die see kan besigtig. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike onderdakbraaigeriewe, kinderspeelarea en swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Uvongo 205 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Casa Uvongo, eenheid 20, Hoek van Beaumond en Lillicrona Blvd, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casa Uvongo, eenheid 20, Hoek van Beaumond en Lillicrona Blvd, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA144adb99af36132233ea152a4710aa3379794da5500564bfab12e627e2e747b1b305c164490cb5d9380a612585407324c032?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7) Casa Uvongo, unit 20 Corner of Beaumond & Lillicrona Blvd 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.839888237033 30.393674107271
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem