Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie is 'n kuswoonstel wat tussen Uvongo en Margate geleë is. Die kompleks is naby Uvongo- en Margate-strand.
Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers met 'n badkamer wat gedeel word. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad en aparte stort. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel. Die woonstel het ook 'n braai-area, TV en veilige parkeerplek op die perseel.
Doendinge sluit swem, branderplankry, skubaduik, snorkel, kanovaart, bootvaart, voetslaan en visvang in.
Slaapplek
’n Bespreking by Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Lilliecrona Boulevard, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom