Casablanca Lodge and Events Venue
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoekwilweg 71, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R375 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Casablanca Lodge and Events Venue bied ontspanne verblyf in die rustige dorpie Hoekwil, net buite Wildernis op die Tuinroete. Hierdie lodge bied panoramiese uitsigte oor die Outeniekwaberge en dit is omring met ongerepte, groen plantegroei.
Verblyf word aangebied in en suite-dubbelkamers en luukse tentkamers met 'n uitsig oor die swembad en verhitte Jacuzzi-area. Die lodge bied 'n gemeenskaplike selfsorgkombuis, eetarea en 'n sitarea. Die sitarea het 'n kaggel en 'n braai-area.
Gaste kan daagliks 'n Kontintentale buffet-ontbyt in die gemeenskaplike area tussen 07:00 en 10:00 geniet. Ontbyt sluit roosterbrood, muesli, jogurt, varsgebakte muffins, sjokolade croissants, vars sap en 'n koppie filterkoffie in.
Die lodge het gratis WiFi en die kroegarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die konferensiegeriewe is geskik vir tot 30 afgevaardigdes en sluit 'n projektor, penne, notaboeke, blaaiborde en 'n witbord in. Die lodge is geskik vir spesiale geleenthede en die vriendelike en professionele personeel sal gaste hiermee bystaan.
Die dorpie Hoekwil bied 'n verskeidenheid aktiwiteite vir die hele gesin om te geniet, insluitend die Woodville Forest Walk of die Kingfisher-roetes en die Bergplaas State Forest-bergfietsryroetes. Gaste kan by die Hoekwil Country Cafe koffiewinkel en Palms Garden Square inloer. Aktiwiteite in die area sluit Garden Route Horse Trails, voëlkyk by die Malachite-voëlneste, kabelbly in die Kaaimans Gorge in Wildernis, of valskermsweef. Gaste kan op Wildernis se strande gaan sonbak, Wilderness Island Lake besoek of met 'n piekniekmandjie by een van Casablanca Lodge se piekniekareas gaan uitspan.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Hoekwilweg 71, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoekwilweg 71, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom