Margate Akkommodasie by CasaNova | LekkeSlaap
+9
+9

CasaNova

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley-weg 54, Uvongo, Margate , 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

CasaNova is in Margate, KwaZulu-Natal geleë.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde kamer het elk ’n dubbelbed. Die vierde kamer is ideaal vir kinders en beskik oor 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 en daar is ’n gemaklike sitstel en platskerm-TV met sekere DStv-kanale in die sitarea.

Die huis lei na ’n stoep-area met ’n lapa wat ’n sitstel en braaigeriewe het. Die stoep het ’n uitsig oor die omheinde tuin en swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Shelly Beach is 9 km vanaf CasaNova en Port Edward is 25 km van die perseel af.

Slaapplek

’n Bespreking by CasaNova sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir CasaNova
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Valley-weg 54, Uvongo, Margate , 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink CasaNova het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley-weg 54, Uvongo, Margate , 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzNjhlNTY3LTk5MTMtNDVkMS05ZjFkLWFmNTgyMzNjZmU3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 54 Valley Road Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.839199 30.378978
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za