Casita Grato
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Igna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 11 maande
Opsomming van Resensie
Rico V - Jun 2024
Algehele gradering
Was oornag verblyf oppad terug huistoe, en dit het aan ons verwagtinge voldoen.
Marcel J - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, baie netjies en kon lekker privaat braai onder dak.
Sarel S - Apr 2024
Algehele gradering
Veilig, netjies, gasvry.
Linette S - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik gerus in gemaklike beddens. Heerlike koffie en beskuit as jy opstaan.
Elroy E - Feb 2024
Algehele gradering
Rustigheid.
Magda K - Feb 2024
Algehele gradering
Gasvryheid, ligging en omgee vir gaste is ongelooflik.
Joubert R - Jan 2024
Algehele gradering
10 uit 10 vir die verblyf by Casita Grato - 'n fees vir die oog.
Lees meerJan S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies.
Liz B - Des 2023
Algehele gradering
Quiet, safe and comfortable. The host is very kind and caring. Communication was excellent.
Lees meerKane P - Des 2023
Algehele gradering
Great value for money.
Lottie C - Nov 2023
Algehele gradering
Gemaklik, keurig en ideaal vir kort verblyf in Bloemfontein.
Izelle S - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Marcel D - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful cottage.
Elvira G - Sep 2023
Algehele gradering
Awesome.
Francois D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie bevredigende ervaring!
Lees meerCorli B - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.
Lees meerHelene B - Aug 2023
Algehele gradering
2 Aande se verblyf vir gesin van 4.
Casper K - Aug 2023
Algehele gradering
Oornagverblyf
John K - Aug 2023
Algehele gradering
Owner was very friendly and place was very tidy.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tommy Border-straat 16, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat