Casita Grato
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tommy Border-straat 16, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
Vanaf
R1 200R840 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Casita Grato is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Universitas Ridge, Bloemfontein. Dit is op die eienaar se erf, maar gaste het hul eie geriewe en 'n privaat ingang.
Die oopplanwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaap-areas en 'n badkamer. Die eerste slaap-area het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix. Die tweede slaap-area het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het rusbanke en 'n koffietafel. Die eetarea het plek vir 4 gaste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel het sy eie braaigeriewe en 'n eetarea buite. Dit is naby die Mimosa-winkelsentrum, die Universiteit van die Vrystaat en Mediclinic Bloemfontein.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Persoonlike Kluis
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Igna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Tommy Border-straat 16, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Casita Grato het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Universitas Ridge Universitas Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tommy Border-straat 16, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat