Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casli's Cottage

Oopplan-woonstel (boonste verdieping)
Vanaf
Vanaf R1 095
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-woonstel op die boonste verdieping bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n volledige badkamer, 2 driekwartbeddens, 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -sitarea en 'n balkon met 'n see-uitsig. Hierdie eenheid is ideaal vir diegene wat jonk van gees is en nie vir jong kinders of bejaardes geskik nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
- Geen partytjies, harde musiek of ekstra gaste word toegelaat sonder toestemming van die bestuur nie. Geen ekstra gaste mag in die eenhede oornag nie. Casli's Cottage is nie 'n partytjie-lokaal nie. Gaste waarvoor nie bespreek en betaal word nie, moet die eiendom verlaat.
- Bring u eie bad- en strandhanddoeke, DStv-dekodeerder (nie Explora), slimkaart en toepaslike aansluitings en alle verbruiksgoedere saam. Linne word voorsien. Eenhede word nie onderhou nie.
- Parkeerplek op die perseel word slegs vir 1 voertuig per eenheid voorsien, onderhewig aan beskikbaarheid. Openbare parkeerplek is beskikbaar in die oord vir gaste wat met meer as een voertuig ry. Stel ons in kennis indien jy 'n sleepwa sleep.
- Besprekings buite die seisoen van meer as 7 dae, besprekings vir skoolvakansies van tien dae of langer, en besprekings in die hoogseisoen van 21 dae of langer, kan verdiskonteer word.
- Daar kan ook maandelikse tariewe onderhandel word vir gaste wat langer verblyf benodig. Nie van toepassing tydens die hoogseisoen nie.
- Balansbetalings is kontant betaalbaar met aankoms of voor aankoms per bankoordrag. Geen kredietkaargeriewe of tjeks word toegelaat nie.
- Die instansie vereis nie 'n breekskadedeposito nie, maar het 'n eerlikheidsbeginsel: indien 'n gas iets beskadig, moet hulle dit vervang of 'n gepaste bedrag los om die item te vervang of reg te maak.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Eenheid
Vanaf
Vanaf R1 295
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die luukse eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en is ideaal vie wittebroodpaartjies, paartjies op soek is na 'n wegbreek, of 'n paartjie met 'n klein kind. Die eenheid is ruim en beskik oor 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis en 'n oopplan-sitarea en -eetarea wat na 'n stoep met braaigeriewe en 'n uitsig lei. Die hoofslaapkamer het 'n asemrowende uitsig en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort. Daar is ook 'n buitestort met warm en koue water. Die strand is net 100 m ver.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
- Geen partytjies, harde musiek of ekstra gaste word toegelaat sonder toestemming van die bestuur nie. Geen ekstra gaste mag in die eenhede oornag nie. Casli's Cottage is nie 'n partytjie-lokaal nie. Gaste waarvoor nie bespreek en betaal word nie, moet die eiendom verlaat.
- Bring u eie bad- en strandhanddoeke, DStv-dekodeerder (nie Explora), slimkaart en toepaslike aansluitings en alle verbruiksgoedere saam. Linne word voorsien. Eenhede word nie onderhou nie.
- Parkeerplek op die perseel word slegs vir 1 voertuig per eenheid voorsien, onderhewig aan beskikbaarheid. Openbare parkeerplek is beskikbaar in die oord vir gaste wat met meer as een voertuig ry. Stel ons in kennis indien jy 'n sleepwa sleep.
- Besprekings buite die seisoen van meer as 7 dae, besprekings vir skoolvakansies van tien dae of langer, en besprekings in die hoogseisoen van 21 dae of langer, kan verdiskonteer word.
- Daar kan ook maandelikse tariewe onderhandel word vir gaste wat langer verblyf benodig. Nie van toepassing tydens die hoogseisoen nie.
- Balansbetalings is kontant betaalbaar met aankoms of voor aankoms per bankoordrag. Geen kredietkaargeriewe of tjeks word toegelaat nie.
- Die instansie vereis nie 'n breekskadedeposito nie, maar het 'n eerlikheidsbeginsel: indien 'n gas iets beskadig, moet hulle dit vervang of 'n gepaste bedrag los om die item te vervang of reg te maak.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glengariff 32, East Coast Resorts, Wildekus, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a6c14ca31e2a6c3586bceffde97507f66cc448edb6af68ed1cbf191b36dce53d46f6a2760d3228fd0b7d2eca5244ef60ce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 32 Glengariff East Coast Resorts, Wild Coast 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -32.893479842551 28.089975714684
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem