10 gaste
5 slaapkamers
8 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Casos Way, Langebaan, 7701, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Geleë by Calypso-strand, bied hierdie goed gemeubileerde selfsorghuis asemrowende see-uitsigte. Dit is in 'n veilige ligging met 24-uur-sekuriteitspatrollies geleë, nie ver van die sentrum van Langebaan af nie, wat 2 minute se ry vanaf Club Mykonos en die Laguna Mall is.
Hierdie strandhuis bied slaapplek vir 10 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer bo het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers bo het albei 2 enkelbeddens elk. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, en die derde badkamer het slegs 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetkamertafel met stoele en hierdie area strek verder na die ruim leefarea wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure maak oop na die balkon met buitemeubels en braaigeriewe. Hier kan gaste die pragtige uitsigte oor die see geniet en die heerlike seebries inneem. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie huis is 6 km vanaf die Langebaan-strandmeer geleë en aktiwiteite in die omliggende omgewing sluit in vlieërbranderry, stap en voëlkyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Shanaaz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 7 Casos Way, Langebaan, 7701, Wes-Kaap
- Gaste dink Casos Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Casos Way, Langebaan, 7701, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang