Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castello Del Mare

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mickey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Castello Del Mare
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marilize D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful little villa close to the ocean.

Hosted by warm and friendly people that make you feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glynis H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Glynis H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was perfect for our needs.

The hosts were extremely attentive and informative.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly hosts and relaxing stay at Castello Del Mare.

We travelled with 2 dogs and had a comfortable stay at Castello Del Mare. Our hosts were friendly and helpful. They went the extra miles to make us feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspanne, veilige, stil en rustige ongewing. Werklik sielsverrykend!

Die spesifieke woonarea is besonder veilig, stil, gastehuis besonder skoon en netjies, asook privaat. As iemand van die natuurlewe hou, hier is volop beweging van veral veldvoëls, besondere berguitsig en meer. Dit skep werklik 'n besonder rustige atmosfeer. Loopafstand vanaf see asook gemaklik vanaf sakegebied skep dit ideale verblyf vir afskakel sowel as die nodige gerief van inkopies ens. wanneer benodig! Voortreflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, netjies en baie gasvry.

Baie gasvry, netjies en skoon. Ons het heerlik geslaap en gebly. Sal definitief weer gaan en aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Vriendelike ontvangs. Pragtige en rustige gebied.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R695
R695 R556
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
R695 R556
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
R695 R556
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazania-laan 1, Heuningkloof, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c3a231ddb374b08643ead8773a67934a2d060ea7d15e2cabb2e7ab07848a69853e74b7f45785cb0589bc4904b05bcb43825?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R695 nouVanaf R556 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 1 Gazania Avenue Heuningkloof 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.335857 19.044864
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem