+99
Gastehuis in Fichardt Park

Castello Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 67 Castelyn Drive, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Castello Guest House is in Bloemfontein, die Stad van Rose, en spog met mooi blomme, asook die jaarlikse Roosfees. Verder spog die stad met geskiedkundige, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit ideaal maak vir 'n vakansie.

Verblyf is beskikbaar in 11 eenhede wat geskik is vir 22 gaste. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort en 'n toilet en wasbak. Verder is daar lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in elke kamer.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, gastesitkamer, wasgoeddiens en braai-area in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Bridget V
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik. Waarde vir geld. Vriendelike diens. Goeie ligging. Gemaklike oornagverblyf.
Mrt 2026
Maureen K
5.0
Fabulous. Castello is also on point; you always feel welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Rialette A
5.0
Heerlike kamer en badkamer. Was heerlik en baie gerieflik. Mooi kamers en gerieflike badkamers.
Jan 2026
Gilian V
5.0
Verskriklik lekker. Vyfster diens, skoon kamers, skoon badkamer.
Apr 2025
Christa L
4.8
Baie lekker, netjies en skoon, ruim kamer met alles wat benodig word. Ek het lekker gebly. Die parkering is te min en die spasie klein, ons was 4 bakk...
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Castello Guest
House

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 67 Castelyn Drive, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Castello Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

67 Castelyn Drive, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAz9zQL1dO5kMekziAjwQTUGQcqkpwUCZ56CQSBAV0Jr5ibevvR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 67 Castelyn Drive Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.150896351879 26.179218292236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang