LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Castle in Clarens | LekkeSlaap
+12

Castle in Clarens

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Castle in Clarens
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Christine S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n baie rustige en 'n unieke kuier.

Ek sal die plekkie vir almal aanbeveel. En die kos wat vir ons bedien was is van die boonste rakke. Ek sal beslis weer terug gaan. Was skoon hartseer om huis toe te gaan.

Corne J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sprokie.

Castle In Clarens was net een ongelooflike ervaring gewees. Alles was net absoluut perfek. Hulle sal ons beslis weer sien.

Meliska S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meliska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sprokiesagtig!

Sterre moet 5 wees. Dit was 'n ervaring gewees om in ons eie klein kasteeltjie te bly. Alles was so mooi, netjies en met liefde gedoen. Tannie Wimpie en oom Basie was dierbaar en het ons so bederf met koningskos! Sal definitief aanbeveel!

Rukeya H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rukeya H
Enkelreisiger

Absolutely stunning.

The Castle is magical! The experience was well worth it. The fireplace and outdoor patio were my favourites. Thanks for a beautiful time there. Thank you for breakfast. Thank you for the peace and tranquillity, the privacy and the professionalism. I am especially grateful that you called me to collect my gown I forgot behind. I am eternally grateful. See you again next year.

Chrisna G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna G
Gesin met klein kinders

Wonderlike ervaring!

Magical! 'n Wondermooie plek so reg uit 'n feeverhaal! Gashere vriendelik, kos uitstekend, heerlik geslaap, alles wat mens nodig het. Verdien meer as net 'n 10/10!

Carelia S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

Dit was 'n ongelooflike ervaring! Dit is selfs beter as die foto's. Ons het dit vreeslik geniet en die aandete was wonderlik! Sal dit beslis aanbeveel

Paul K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek.

Die kasteel is 'n baie unieke ervaring. Dit is ongelooflik netjies gedoen, en alles wat mens nodig het is daar. Ons was opsoek na iets wat nie die norm is nie en die kasteel het dit gelewer!

Jay-jay H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jay-jay H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese wegbreek.

Baie skoon en netjiese plek. Ongelooflike uitsig. Het verloof geraak in die kasteel! Sal definitief weer teruggaan om weer die stilte, vars lug en uitsig te geniet. Al waaroor ek kan kla is die parkeerarea wat baie steil is en moeilik maak om goedere in en uit te laai. Maak seker jou handrem werk anders gaan jy jou kar onder in die vallei gaan haal.

Johan H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Castle Clarens is letterlik iets uit 'n sprokiesverhaal. Die aandag aan detail met die kleinste goed in die kasteel is ongelooflik en al is dit selfsorg het Wimpie die heeltyd gesorg dat ons gelukkig is en alles het wat ons nodig het. As jy Clarens besoek, is Castle Clarens definitief die moeite werd om by te oornag.

Castle in Clarens's terugvoer

Beste Johan,

Dit was heerlik om julle as koninklike gaste by die kasteel te kon huisves. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien

Groete,
Castle in Clarens

Castle in Clarens
Vanaf R2 800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Werf Plaas, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgbG4pEXpMHmnNR0hIpgxJIIFNmzntdRvP01rKmawMoN900apU1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800  per nag (vir 4 persone) 9 5 1 5 Off the R712 Farm Werf 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -28.558872527746 28.472187714952
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!