Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castle on the Heads

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenview-weg 39, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Castle on the Heads is 'n ruim gastehuis wat gerieflike oornagverblyf in The Heads, Knysna, bied. Hierdie gastehuis bied panoramiese uitsigte vanuit elke hoek van die huis, asook welige tuine, 'n spog ingang, funksielokaal en stylvolle verblyf.

Verblyf word in 5 pragtig versierde kamers gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Al die ruim kamers het 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Al die kamers het gemaklike rusbanke, 'n TV met Netflix, tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer lei na 'n balkon met sitplek en 'n uitsig oor die see of die strandmeer. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea waar hulle hul gratis ontbyt kan geniet, wat op dié perseel of op die perseel van die sustersverblyf Pearl View Brew, se koffiewinkel bedien word.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is 'n gemeenskaplike swembad en 'n stylvolle venue vir funksies soos feesvieringe of troues. Verder is hierdie gastehuis ook naby wêreldklas-kampioenskapgholfbane geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Castle on the Heads
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 6

Ligging

  • Glenview-weg 39, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Castle on the Heads het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenview-weg 39, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5b3bdf59800a6017778021b2374fd3313ce94039e260d3ea7ec4860007d7b0183831dec12a1867563b8d3eb7e05b6e1de81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 39 Glenview Road The Heads 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.080602732475 23.066092799475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem