Plettenbergbaai Akkommodasie by Castleton 73A 1-Bedroom Apartment | LekkeSlaap
+10

Castleton 73A 1-Bedroom Apartment

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley Weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Castleton 73A 1-Bedroom Apartment is in Plettenbergbaai en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie. Dit is naby verskeie winkel, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die perseel is 4 km van die Goose Valley Gholfklub af en die Robberg Natuurreservaat af.

Die eenslaapkamerwoonstel het 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Daar is gemaklike sitplek, insluitend 'n dubbelslaapbank vir kinders. Verder is daar 'n TV met DStv en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Lieflike braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan en 'n restaurant is op die perseel beskikbaar.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

By Castleton Apartments sal gaste 'n speelarea vir kinders, 'n trampolien, speletjieskamer en 'n vlugbalbaan vind. Wasgoedgeriewe is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Castleton 73A 1-Bedroom Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Castleton 73A 1-Bedroom Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Piesang Valley Weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Castleton 73A 1-Bedroom Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley Weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGrsv00QPP86hUrX4fvVwvlh2SI61Yilw5CXpuMTU2TPMxxaq7s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 Piesang Valley Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.055024 23.358592
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za