4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Piesang Valley Road, Castleton 87A, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Castleton 87A is 'n selfsorg-eenheid in Plettenbergbaai. Die eenheid bied wonderlike uitsigte oor die groen om jou sowel as see-uitsigte in die verte.
Dié verblyf beskik oor 2 slaapkamers wat op die boonste verdieping geleë is. Die ruim hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met sy eie badkamer.
Op die grondvloer is daar 'n oopplan-sitkamer en -eetarea. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale.
Die eetarea lei na 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Soos jy die eenheid binnekom, is daar nog 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste kan 'n weber-braai op die stoep geniet terwyl hulle die uitsigte geniet.
Castleton Holiday Club het baie doendinge soos 'n swembad, vlugbal, tennis, putt-putt, 'n speelkamer vir kinders asook 'n restaurant.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Piesang Valley Road, Castleton 87A, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Castleton 87A het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Piesang Valley Road, Castleton 87A, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang