Cats and Lemons

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Cats and Lemons is in Dalsig geleë en bied gaste 'n keuse van selfsorgwoonstelle.

Gaste kan 'n woonstel op die grondvloer of op die boonste vloer bespreek en elke eenheid het slaapplek vir 3 gaste. Die woonstelle het elkeen 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in koninggrootte-beddens omskep kan word, en 'n privaat badkamer. Die woonstelle op die boonste vloer beskik oor lugversorging en bied toegang tot 'n balkon. Die woonstelle op die grondvloer het waaiers en bied toegang tot 'n stoepie. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer vir 'n derde gas. Linne en handdoeke word voorsien en die woonstel word 1 keer per week skoongemaak.

Elkeen van die woonstel het 'n oopplan-leefarea met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die woonstelle op die boonste verdieping het elkeen 'n tweeplaatstoof en oondjie, en die woonstel op die grondvloer het elkeen 'n drieplaatstoof en oond. Elke woonstel se sitkamer het ook 'n TV en WiFi.

Gaste is welkom om die wasmasjien in die binnehof te gebruik. Parkeerplek is beskikbaar.

Cats and Lemons is naby die berg met verskeie stap- en fietsroetes. Stellenbosch bied verskeie wynplase vir gaste om te besoek, sowel as Eagle Encounters, Giraffe House, en aarbeipluk by Mooiberg Plaasstal.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cats And Lemons gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 R630 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za