Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bo Dalsig

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Bo Dalsig van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Bo Dalsig besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bo Dalsig.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo Dalsig akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bo Dalsig Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bo Dalsig Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R495
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo Dalsig

Cats and Lemons is in Dalsig geleë en bied gaste 'n keuse van selfsorgwoonstelle. Gaste kan 'n woonstel op die grondvloer of op die boonste vloer bespreek en elke eenheid het slaapplek vir 3 gaste. Die woonstelle ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Bo Dalsig

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

5 on Wege is in Stellenbosch en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie or sakereisigers. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 1 slaa...

Vanaf
R1 524
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

12 On Lou bied verblyf in Stellenbosch en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en gesinsbesoeke. Gaste kan hier ontspan, rus en die prentjie mooi Wynlande verken. Dié woonstel is op 'n residensiele perseel...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Stellenbosch, Wes-Kaap

Casablanca B&B is teen die hange van die Stellenboschberge geleë met 'n pragtige uitsig op Tafelberg in die verte. Ons bied 'n Mediterreense leefstyl in 'n stil buurt in 'n doodloopstraat, met 'n pragtuin waarin jy...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Garden Flat is in 'n stil omgewing in Stellenbosch, Wes-Kaap, geleë. Dié historiese dorpie is omring deur 'n amfiteater van pragtige bergreekse. Stellenbosch is in die hartjie van die Kaapse Wynlande, die langste ...

33% af Winteraanbod!
VanafR1 430
R953
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Stellenview Luxury Cottage is 'n selfsorgkothuis in 'n lowerryke omgewing minder as 1,3 km van Stellenbosch se middedorp af. Dis langs die eienaar se hoofhuis, maar het sy eie ingang. Stellenview is langs die Univer...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Brandwacht Road House bied selfsorgverblyf in 'n ligte en gerieflike vierslaapkamerhuis in Stellenbosch. Die huis bied oorgenoeg spasie vir onthaal, 'n groot tuin, swembad vir warm somersdae en 'n houtvuur-pizzaoond...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R468
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brandwacht, Wes-Kaap

The Rose is in Brandwacht in Stellenbosch geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is lekker naby 'n hele rits winkels, restaurante, doendinge en besienswaa...

Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Brandwacht, Wes-Kaap

Mazot Road House is 'n pragtige huis in Brandwacht in Stellenbosch met 'n gedeeltelike uitsig op die berge. Die smaakvol gemeubileerde vierslaapkamerhuis is op 'n heuwel aan die voet van die Stellenboschberge geleë...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dalsig, Wes-Kaap

Relax in Stellenbosch bied 'n skoon, netjiese selfsorgwoonstel wat op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë is, maar sy eie privaat ingang het. Die woonstel is in Stellenbosch geleë naby die Coetzenburg-stadion ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR575
R431
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brandwacht, Wes-Kaap

Hikers Dream is in 'n stil straat aan die voet van die Stellenbosch-berge geleë. Die suite is sowat 10 minute se ry vanaf Stellenbosch se lewendige middedorp geleë, en is ideaal vir bergfietsry, voetslaan en paart...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Wes-Kaap

At Home is in Die Boord, 'n buurt in Stellenbosch, geleë en bied die ideale verblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Die eenheid is naby verskeie winkels, MediClinic, restaurante en ander geriewe. Die verblyf...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

Rusthuiz se vriendelike personeel sal jou verwelkom in ruim slaapkamers met lugversorging, sonskyn en vars blomme. Elke kamer het ook 'n satelliet-TV, yskassie, kluis, telefoon, haardroër en verwarmer. 'n Heerlike...

33% af Winteraanbod!
VanafR650
R433
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brandwacht, Wes-Kaap

Feel @ Home is 5 minute se ry van Stellenbosch se middedorp, plaaslike restaurante, skole en gewilde wynlandgoedere af. Daar is 3 gerieflike en ruim en suite-kamers in 'n privaat huis in 'n stil buurt. Let asb. op d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

7 Ackermann Place Guest House is 'n moderne gastehuis wat sentraal geleë is in die pragtige historiese dorp Stellenbosch. Dit is loopafstand van die koffiewinkels, restaurante, galerye en museums af. Verblyf is i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 410
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Wes-Kaap

Boord Guesthouse resoneer perfek met Stellenbosch se wêreldbekende argitektuur. Die suites is uiters ruim en poog om 'n ware tuiste te skep. Ons verkies gaste wat effens langer in Stellenbosch tuisgaan en hul onafh...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradyskloof, Wes-Kaap

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation is in die beeldskone woonbuurt, Paradyskloof, in Stellenbosch geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n paartjie, vakansiegangers of sakereisigers. Daar is ...

Vanaf
R1 343
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Wes-Kaap

Baruch Guesthouse in Stellenbosch bied die perfekte balans tussen huislike akkommodasie, gemak en kwaliteit diens. Ons unieke gastehuis is in Die Boord, Stellenbosch, geleë. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansi...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Wes-Kaap

Mavilla Stellenbosch Guest House en B&B is in Die Boord in Stellenbosch geleë en dis naby MediClinic, verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dis ideaal geleë vir sakereisigers, oornaggaste...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Boord, Wes-Kaap

The Rooted House Stellenbosch bied luukse eenhede in Die Boord. Die Hoofhuis het slaapplek vir 5 gaste en die 2 woonstelle het elkeen slaapplek vir 2 gaste. Die Hoofhuis het 3 slaapkamers, 'n badkamer wat gedeel w...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za