LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18
Selfsorg in Bo Dalsig

Cats and Lemons

6 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Bergh Road, Bo Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cats and Lemons is in Dalsig geleë en bied gaste 'n keuse van selfsorgwoonstelle in 'n stil woonbuurt naby die berg met lieflike stap- en fietsroetes. Die verblyf is ongeveer 25 minute se stap vanaf die middestad.

Elke eenheid kan tot 3 persone akkommodeer. Elk van die woonstelle het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, sowel as 'n privaat badkamer. Die woonstelle op die boonste verdieping het lugversorging en 'n klein oond met 2 plate bo-op. Die woonstelle op die grondvloer is toegerus met waaiers en 3-plaat stowe met 'n klein oond. 'n Slaapbank is in die sitkamer beskikbaar vir 'n derde persoon. Vir gerief word linne en handdoeke voorsien, en die woonstel word een keer per week skoongemaak.

Elk van die woonstelle het 'n oopplan-leefarea met 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is WiFi beskikbaar.

Gaste is welkom om gebruik te maak van die wasmasjien in die binnehof. Parkering is beskikbaar vir 1 voertuig per woonstel en dit is op die oop oprit wat snags ligte het.

Stellenbosch bied 'n verskeidenheid wynkelders en landgoedere, besoek Eagle Encounters, The Giraffe House, of pluk aarbeie by Mooiberg Farmstall.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Vervoerdienste

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 22 Bergh Road, Bo Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cats and Lemons het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R830
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R830
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R830
per nag (plek vir 3)
Bespreek

22 Bergh Road, Bo Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1yAG5dWhGkOCMyu1RRNzGnxL9Sfk3pSvMpH1hfUnRn4A0q921r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 22 Bergh Road Bo Dalsig 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -33.952345135197 18.862461201969