Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Etes kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.
Rook is verbode.
Troeteldiere is welkom op die perseel indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en alle linne sowel as badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus is. Verder is daar 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster in.
Huisreëls
Etes kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.
Rook is verbode.
Troeteldiere is welkom op die perseel indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n rusbank. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, en alle linne sowel as badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n toonbank met stoele. Verder is daar 'n slim-TV en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster in.
Huisreëls
Etes kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.
Rook is verbode.
Troeteldiere is welkom op die perseel indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en linne sowel as badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus is. Verder is daar 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster in.
Huisreëls
Etes kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.
Rook is verbode.
Troeteldiere is welkom op die perseel indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en linne sowel as badhanddoeke word voorsien. Die eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus is. Verder is daar 'n slim-TV en toegnag tot gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster in.
Huisreëls
Etes kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.
Rook is verbode.
Troeteldiere is welkom op die perseel indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en alle linne sowel as badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus is. Verder is daar 'n TV en toegang tot gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster in.
Huisreëls
Etes kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.
Rook is verbode.
Troeteldiere is welkom op die perseel indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
59 Molteno Street, Goodwood, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang