Cecil Shepherd 33

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cecil Sheperd 33 is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis wat net 'n klipgooi van Mosselbaai se strand af is en spog met pragtige see-uitsigte. Die huis is perfek vir groter families of vriendegroepe en kan tot 9 gaste akkommodeer. Dit is binne vinnige ryafstand vanaf die Garden Route Casino, Pinnacle Point, Hartenbos en verskeie ander gholfbane. Dit is 45 minute vanaf George Lughawe en 4 ure se ry van Kaapstad af.

Die huis het 5 ruim slaapkamers, 3 badkamers en 'n kombuis, sitkamer en eetkamer. Die eerste en tweede slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die derde en vierde slaapkamers het 2 enkelbeddens elk en die vyfde slaapkamer het 'n enkelbed. Dié 3 kamers deel 'n badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die TV-kamer het DStv en 'n pooltafel. Op die boonste vloer is 'n lieflike dek met ingeboude braaigeriewe en 'n lieflike uitsig oor die see. Die huis het ook 'n alarmsisteem en 'n dubbelmotorhuis wat kan toesluit.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cecil Shepherd 33 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]