Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cederberg Estate

Selfsorg
Cederberg Estate
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
Beskrywing

Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 dubbelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n klein area met 'n tafel en stoele. Daar is 'n slim-TV met Netflix en YouTube, asook gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n saal in die kompleks wat gaste kan bespreek. Indien dit bespreek word, kan gaste nie die geriewe gebruik nie.
Die kompleks bied wasgoedgeriewe teen 'n ekstra koste.
Respekteer asb. ander inwoners.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cederberg Estate, Haasendal, Kuilsrivier, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c38ab4d823362364db6deb2b5ad20107d46d41c78602282ca130b9f37695c4ca801cde9f8f3ed476ca6e4edca6cc03ad66d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) Cederberg Estate Haasendal 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.903385593053 18.703241334926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem