Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cederberg Kliphuis - Cedar Rouge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Loren Pavitt / Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 40

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 16 resensies vir Cederberg Kliphuis - Cedar Rouge
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Gavin O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

A rustic but completely adequate bungalow.

Cederberg Kliphuis is the perfect base for day excursions in this pristine area. Take a good book, or good company, as the comms in the valley are non-existent. Also some folding chairs for the stoep. The river was only a trickle, so if you want to swim, you will have to drive about 16 km. The reception staff who sold the firewood were friendly and helpful (take an axe and matches!).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Adriaan B
Gesin met klein kinders

Ry eerder verby.

Dis maar dieselfde swak diens probleem by al Cape Nature se plekke. Die mense wat daar werk gee net glad nie om vir jou nie. Dis net 'n werk vir hulle en word betaal, hoekom moeite doen. Daar is geen selfoonsein nie so hulle weet jy kan hulle nie eers bel nie. Al reël jy met hulle voor die tyd en sê jy moet uit die Kaap uit ry en gaan dalk laat wees. En dan is jy vroeg en hulle steeds nie daar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie was nuut uitgeverf en ingerig maar die werk was nie klaar nie.

Dit is geleë direk langs die Pakhuispas pad - kyk oor pad. Huisies was nie klaar herstel nie: slegs een muurprop vir die yskas; geen blindings of gordyne in die slaapkamers nie. Die toegangshek van die reservaat word nie beheer nie en ook nie gesluit nie. Geen inligting oor die Cederberg-natuurreservaat en of ander inligting was beskikbaar nie. Die besprekingskode stem nie ooreen met hulle kode nie wat die proses bemoeilik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica S

Plek was nie baie skoon nie.

Deurkosyn het gate in gehad, van die gordyne in die eenheid was weg met vensters kaal, van die ligte het nie gewerk nie, banke was vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige tydjie tydens blomkyknaweek.

Ons het die Saterdagaand tydens 'n naweekrit vanaf Kaapstad deur die Sederberg en Biedouwvallei hier oorgeslaap. Die huisie (Cedar Rouge) is gerieflik en goed toegerus. Geen elektrisiteit, maar sonkrag verskaf lig en gas sorg vir die res. Heerlike kaggel wat die plek lekker warm maak op 'n koue aand. Onderhoud is 'n bietjie agterweë - verf wat afdop in die badkamer (verkeerde verf gebruik) en swak vakmanskap met installering van die stort wat kosyn laat verrot. Die omgewing is pragtig en die uitsig asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ligging.

Daar moet meer onderhoud gedoen word. Ligte werk nie en verf skilfer af. Stort lek water in die struktuur in. Behoort gerapporteer te word aan die hoofkantoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelise V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelise V
Saam met vriende

Pragtige ligging, heerlik stil en rustig.

Die verblyf en ligging is alles wat ons voor gehoop het. Die feit dat daar nie elektrisiteit is nie het ons wel onkant gevang en tot pap fone en kamera's gelei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gavin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and peaceful. Fresh air.

While we would recommend Cedar Rouge to friends, we would also tell them that out of the six overnight destinations of our flower trip, it was the most expensive for two people, and by comparison, not good value for money. The roller blind in the lounge/dining room only covered half the window and a ceiling light bulb in this area was missing. There was no blind on the side kitchen window and no curtain either. No firewood was provided for the indoor fireplace or for braai-ing. We had to buy a bag of firewood - which was provided in other overnight facilities along our route.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liz H
Saam met vriende

Clean basic amenities in beautiful surroundings.

The units are old but clean. Lovely fire in the living room to warm us up. Well equipped kitchen. Comfortable beds. Maintenance needs attention; for example we had no bulb in the living room light.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf.

Heerlike, rustige verblyf met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda L
Saam met vriende

Lekker.

Stuur asb. weer kaart-pin, eerder as adres wanneer persoon op pad is. Ons het verdwaal omdat fisiese adres op kaarte ons na kliphuis in Sederberge geneem het - 44 km uit Clanwilliam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in die berge.

Eenheid en beddegoed het na rook geruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja E
Saam met vriende

Baie mooi ligging.

Baie mooi omgewing. Huisie is taamlik primitief maar baie skoon en netjies. Ek sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cederberg Kliphuis - Cedar Rouge se terugvoer

Dear Sonja
Thank you so much for your feedback.
Regards
Thandi

Cederberg Kliphuis - Cedar Rouge
Timothy A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Timothy A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very disappointing and poor value.

The cottage fireplace was unusable, in spite of having been told it was fine. iI was mid August, cold and raining, but we had to open every door and window to let out all the smoke from the room. The cleaners were there when we arrived and told us they had just switched the fridge on (gas fridge). What they didn't tell us was that she turned it on a high setting. Consequently all our fresh produce was frozen by morning, forcing us to throw away R150 salad material. Cut short our stay and came home. I will be complaining to Cape Nature and want reimbursement for one night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The position, access and staff were wonderful, the infrastructure needs attention.

The fridge froze all my vegetables and the indoor fireplace smoked a lot, seems the chimney needs a clean. The beds were comfortable and the place was clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Imelda S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imelda S
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en baie rustig.

Dit was ons eerste keer in die area en het dit baie geniet! Dit is pragtig en die Cederberg Kliphuis was perfek geleë, baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cederberg Kliphuis Reservaat, Cederberg Wildernisarea, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA699c97542155115d7e08e61a9ce4c423b51adcf6ed413e3eb1f6a7c138b4c6b40acae92f8b3e02eb4a480a05df19fcdba109?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 16 5 1 4 Cederberg Kliphuis Reserve Cederberg Wilderness Area 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.136916 19.005663
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem