6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Roodehoogte Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cellar1947 is 'n selfsorg-eenheid wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek na Robertson. Hierdie bekoorlike eenheid is 'n ou wynkelder wat opgeknap is en word deur die Langeberge en wingerd omring wat asemrowende uitsigte verseker.
Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer op die onderste verdieping het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gaste het toegang tot gratis WiFi en braaigeriewe.
Gaste het toegang tot alles op die perseel. 'n Toer van die blomplaas kan op versoek gereël word. Cellar1947 spog ook met 'n privaat kelder en 'n wynproelokaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Braam Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 76
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Roodehoogte Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Cellar1947 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Roodehoogte Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang