Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Celtic Manor Boutique Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbossie-rylaan 22, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Celtic Manor Boutique Guest House is 'n elegante gastehuis wat stylvol versier is en is teen die berg in Gordonsbaai geleë. Die gastehuis bied 'n asemrowende see-uitsig en is 'n toevlug vir moeë siele op soek na 'n bietjie rus.

Verblyf is beskikbaar in verskeie kamers, elk met 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke kamer het lugversorging, WiFi, 'n yskassie, haardroër, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe.

In die somer kan jy op die swembaddek ontspan en kyk hoe die seiljagte verby vaar. Krul op kouer dae voor die kaggel op, of, as jy dit buite waag, kan jy tussen Junie en November die suidelike noorkaperwalvisse in die baai sien baljaar. Celtic Manor Boutique Guest House bied 'n asemrowende uitsig oor Valsbaai en die berge in die verte. Dit is ook 'n ideale wittebroodbestemming.

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Suikerbossie-rylaan 22, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbossie-rylaan 22, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60ccc24957aba48b35ab5f0f507858e10fcbd8b11f0985c2acb9c4961ee3df803aee3a6e5fbbb2aaa79742b8307bd138a5c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2) 22 Suikerbossie Drive Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.1669016 18.8598134
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem