Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Central Hotel Guest House

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Tinashe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir Central Hotel Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Adrian T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, and value.

Grand old dame from a forgotten era. Great antique furniture and comfortable setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central Hotel Guest House se terugvoer

Good day Adrian,

Thank you for the nice review. We are looking forward to host you once again in future.

Kind regards,
Shami

Central Hotel Guest House
Karen C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C
Enkelreisiger

Old-world charm with a relaxing atmosphere and best part, walking distance to main attractions.

I am always on the hunt for a bargain and if I decide I want to do something now, I want to do it! Central Hotel was all that I imagined it to be and the pictures on the website are exactly as it is. Staff are very friendly. Rooms are very clean with an unexpected welcome letter in my room with my name!. It's the small details that matter to me. I hope to return soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central Hotel Guest House se terugvoer

Hi Karen,
Thank you for the lovely review, it is much appreciated.
We will do our best to maintain the standard and continue improving to further enhance your future stays.
Kind regards,
Tinashe
Front Office and reservation dpt

Central Hotel Guest House
Wileen A - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wileen A
Gesin met tieners

Pragtige uitsig oor die hawe met jou oggend ontbyt!

'n Moet vir enige reisiger, uniek. Het dit geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelani S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lelani S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alhoewel dit antiek en oud is, is die kamer gerieflik en netjies en die ontbyt was uit die boonste rakke!

Vir iemand wat in Simonstad wil tuisgaan, is hierdie hotel geskik en geleë naby tientalle klein restaurantjies en koffiewinkels. Dis intiem en enig in sy soort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central Hotel Guest House se terugvoer

More Lelani,

Dit is lekker om van U te hoor. Ons waardeer dit baie en ons is bly om te hoor dat ons U tuis laat voel het toe U hier was by ons.
Ons hoop regtig ons sal U weer sien in die toekoms hier by Central hotel.

Mooi bly
Tumi by die ontvangs

Central Hotel Guest House
Marlize H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljant!

Dit was aangenaam. Sal vir seker weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew W
Enkelreisiger

Very pleasant stay.

I had a fantastic stay at Central Hotel Guest House, the breakfast was awesome and the room very comfortable. One issue I could raise is to install ceiling fans or airconditioners in the rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central Hotel Guest House se terugvoer

Good day Andrew

Thank you for the review, we do value it and work towards your recommendation to continuously improve and make your stay a memorable one.

Tinashe
Front Office and Reservations

Central Hotel Guest House
Desire T - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Desire T
Enkelreisiger

Gerieflik!

Ek voel net hulle moet adverteer dat daar net minimum DStv-kanale is en nie WiFi is nie. Gratis parkeerplek is straatparkeerplek. Verder was die kamer aanvaarbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda W - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda W
Gesin met klein kinders

Middel van die dorp.

Parkeerplek is 'n probleem. Loopafstand vir baie van die moet-sien plekke. Baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beatrix S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie vriendelik ontvang. Die diens was deurentyd baie goed.

Saterdagoggend moes ons uitboek en alhoewel dit reeds na 10 uur was, was hulle steeds bereid om aan ons 'n ontbyt aan te bied en kon ons van hulle stortgeriewe gebruik maak. Hulle het werklik uit hulle pad gegaan om dit so aangenaam moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene H - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een driedaagse stay in Simon´s Town.

Een verrassend oud hotel uit de tijd van de Belle epoque. De ligging is aan een drukke doorgaans/ en bestemmingsweg naar Kaap de Goede hoop voor de toerist en de zakelijke bewoner van dit plaatsje,.... de Navy. De Zuidafrikaanse oorlogsbodems liggen op zichtsafstand vanuit je ruim terras op de eerste verdieping. Leuk voor de liefhebber. In de ochtenduren vanaf 07.00 uur wordt het erg druk met de aankomst van deze Navy mensen. Dus betrekkelijk veel lawaai. De enige oplossing is dan ook vroeg opstaan en naar je terras, om daar ongevraagd in dit vroege uur, koffie geschonken te krijgen van de zeer vriendelijke bediening. Zoals gezegd een heel oud hotel, waar je geen Europese standaarden aan moet geven, maar nemen zoals het is!! Een echt leuke ervaring. Onze buren waren Zuidafrikanen. Jonge mensen die in opleiding waren bij de Navy! Ook dit een heel positieve ervaring om met deze jonge Zuidafrikanen kennis te maken en te ontbijten. Aan te bevelen voor toeristen die een relatie hebben met de Marine en-of het leger. Zeker voor ons een reden om dit oude hotel met zijn sfeer terug te bezoeken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johan V
Saam met vriende

Het meer verwag vir die prys.

Vir die prys het ons meer verwag, maar ons is mal oor Simonstad self.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maatje T - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maatje T
Enkelreisiger

Heerlik, rustig, fantastiese ontbyt!

Geen klagtes nie. Die diens was tops en baie vriendelik. Ontbyt was uit die boeke en die akkommodasie is onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 464
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 464
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 464
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: St. Georges-straat 96, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHYdVXgHBmN9QkasmBEKhWpafgewmBRzLFGq3gKr9Vm2eBNZ2pX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 464 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 96 St. Georges Street Simon's Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 11:00 -34.193362752618 18.43173135582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem