Central Studio with Best View of Table Mountain

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Central Studio with Best View of Table Mountain is 'n selfsorgwoonstel op die Gardens Centre se sewentiende verdieping. Dis in 'n luukse winkelsentrum met koffiewinkels, wyn, die nuutste modes en geskenkwinkels.

Die Kaapse middestad bied verskeie doendinge en sluit sake- en kuiergeleenthede in. Daar is 'n rits koffiewinkels, restaurante, kroeë, nagklubs, teaters, museums, kunsvlytmarkies, winkels en hotelle wat die middestad die ideale basis maak vanwaar jy die Moederstad kan verken.

Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware, ketel en broodrooster. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike uitvou-rusbank en 'n platskerm-TV met sekere stroom-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit en gratis onderdakparkeerplek. Kameras beheer toegang tot die gebou om veiligheid te verseker.

Slaapplek

'n Bespreking by Central Studio with Best View of Table Mountain sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Central Studio With Best View Of Table Mountain gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za