Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Centurion Guest House and Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Centurion Guest House and Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Lauren V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay and in such a convenient location.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rusige atmosfeer.

Baie sentraal gelee gastehuis, naby die hospitaal en besighede in Centurion. Die kamer is netjies en skoon. Die bed kon langer gewees het vir my persoonlik. Sekuriteit is goed. Die ontbyt is uitstekend voorberei en deur vriendelike staf bedien. Ek sou graag 'n klein kluis in die kamer wou gehad het. Die weglating van 'n bedkassie aan die eenkant is ongemaklik, daar is nerens waar jy jou bril of telefoon kan neersit nie. Ons besoek julle binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette R
Enkelreisiger

Was gerieflik en netjies.

Die staff was baie behulpsaam, netjies en veilig. Sal beslis weer boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Guest House and Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Vriendelike Groete,
Minette Holtzhuizen,
Centurion Guest House

Centurion Guest House and Lodge
Delia K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia K
Saam met vriende

Baie vriendelike diens.

Netjiese, veilige verblyf en uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Guest House and Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer.
Kom kuier gerus weer vir ons.
Vriendelike Groete
Centurion Guest House

Centurion Guest House and Lodge
Gillian P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gillian P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, clean, good service and safe.

See stars

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Guest House and Lodge se terugvoer

Good day,
Thank you for your valued review.
We hope to accommodate you in the near future.
Kind Regards,
Centurion Guest House

Centurion Guest House and Lodge
Michele C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike, gasvrye mense, baie netjies en skoon en heerlike ontbyt.

Baie rustige omgewing. Baie vriendelike en behulpsame diens. Sal julle beslis aanbeveel en weer gebruik. Baie dankie vir heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Guest House and Lodge se terugvoer

Goeie Dag
Baie dankie vir julle terugvoer, ek hoop julle het die res van julle vakansie geniet.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Minette Holtzhuizen
Centurion Guest House

Centurion Guest House and Lodge
Gerard T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location, convenient, customer friendly.

Ideal location to be near Pretoria, but not in the hustle and bustle. The site is quiet and convenient. The room was comfortably spacious with good beds/mattresses. There is a convenient kitchenette and all the facilities were clean and well maintained. It was easy to find and it's on convenient access roads to the Fountains, UNISA and the Muckleneuk region of Pretoria. I certainly would recommend the Centurion Guest House and Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Guest House and Lodge se terugvoer

Good Day Gerard
Thank you for your stay at Centurion Guest House and the review.
We value are guest and hope to see you soon.
Have a great day
Regards
Management

Centurion Guest House and Lodge
Amanda B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda B
Gesin met klein kinders

Gerieflik, stil, aangenaam.

Die kamers was baie skoon; die omgewing is baie rustig met pragtige bome. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Guest House and Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike Groete
Centurion Guest House

Centurion Guest House and Lodge
Kumra T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kumra T
Enkelreisiger

Baie genotvol en rustig

Vriendelike onrvangs, rustig en pragtig plek. Geen probleem gehad om ontbyt vroeg by kamer af te lewer nie. Was wonderlik

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Guest House and Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Centurion Guest House

Centurion Guest House and Lodge
Corne A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne A
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer, vriendelike eienaar, behulpsaam, en het ons gehelp met vroeë ontbyt.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Guest House and Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Centurion Guest House

Centurion Guest House and Lodge
Johan N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Besigheidsreis

Dankie vir 'n baie aangename verblyf.

En die lekker stil area om lekker te kon slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Guest House and Lodge se terugvoer

Goeiedag Johan

Dankie vir jou terugvoering, waardeer.

Centurion Guest House and Lodge
Belinda L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met baie vriendelike diens.

Al was ons laat is ons baie vriendelik deur die veiligheidswag ontvang en na ons verblyf toe vergesel. Die kamer was pragtig en skoon. Die ontbyt was heerlik. Ons sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helga V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Baie gerieflike verblyf. Heerlike ontbyt. Baie vriendelike gasvrou. Baie dankie, ons het lekker daar gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen L
Enkelreisiger

Sentraal geleë.

Gerieflik naby aan Unitas Hospitaal. Die sekuriteit en veilige parkering is ook 'n groot pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martie V
Gesin met tieners

Van die toerusting is outyds

Ek het 'n vorige keer in dieselfde kamer gebly. Daar was fout met die toilet en een van die proppe. Toe ons nou daar was, toe is dit nog steeds nie reggemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelik maar ongelukkig kry jy 'n gevoel van oud. Goedkoop matte. Melkpoeier in kamers. Ou plastiek waterbottel in yskas. Mens verwag beter vir 4 ster.

Ons was veral baie teleurgestel met hul ontbyt. Verskeidenheid was klein. Dan was roereiers boonop smaakloos. En vleispastye heeltemal uitgedroog. Groot teleurstelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Guest House and Lodge se terugvoer

Dankie vir terugvoering. Ons neem kennis.

Centurion Guest House and Lodge
Marianne E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne E
Enkelreisiger

Baie gerieflik en sentraal.

Ek is vriendelik ontvang, en my selfsorgeenheid was gerieflik ingerig. Die veiligheid was baie goed en het ek laat nag die wag die perseel sien patroleer. Gedurende 'n wateronderbreking het die bestuur vir my warm en drinkwater gereed gehad toe ek laat aand terugkom. Dit wys hulle besorgdheid oor hulle gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
George F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename ervaring gewees!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Guest House and Lodge se terugvoer

Groot waardering vir positiewe terugvoer. Baie dankie!

Centurion Guest House and Lodge
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-rylaan 277, Lyttelton, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1NTk5Y2ZjLTZkZTUtNDE2Ni04YjVmLWZiY2IxNTUxZDA4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 277 Van Riebeeck Avenue Lyttelton 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.818551637436 28.207461833954