4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- 4 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Oasis Lane, 135 Mayfair Apartments, Century City, 7009, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Century City Self-catering Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in Century City. Die woonstel het lugversorging en is ideaal geleë in 'n woonstelkompleks met 'n hysbak, veilige parkeerplek en 24 uur-ontvangs.
Die woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers, waarvan een 'n en suite-badkamer is en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond, stoof, mikrogolf, etenstafel en stoele toegerus. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n kragopwekker-omsetter in die woonstel vir die TV en WiFi wanneer daar beurtkrag is.
Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon met stoepmeubels en 'n gasbraai. Die balkon het 'n uitsig oor die tuin. Die ligging bied toegang tot die winkelsentrum Canal Walk, strande in die omgewing en Milnerton Gholfbaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Selfsorg
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1 000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R250 per bespreking
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |