Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ceres Peak 2

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Ceres Peak 2
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ricus D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en goeie diens.

Ceres Peak 2 is baie netjies en skoon. Die kliëntediens was puik, en Magdel was vriendelik en baie behulpsaam. Sal beslis weer daar oorbly as ons weer in Ceres is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies, alles wat mens nodig het.

Ons het net oornag vir 'n funksie. Netjies en daar is alles wat mens nodig het om gerieflik te kuier. Heerlike groot boom - kon in koelte sit en ontspan voor ons funksie. Veilige parkering agter skuifhek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanroux H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanroux H
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Pragtige plek met baie mooi uitsig en omgewing. Naby aan alles en het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Besigheidsreis

Is baie vriendelik ontvang en eienaar baie gasvry.

Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faurestraat 42, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90da5c3c27d8388d05e87a1b0455fcc5ed23bfbcc4c341c4dd05a8679b1e131d111c9c00a410c22508a6887985c1a0abe8bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense 5 5 1 5 42 Faure Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.362446667578 19.304095368196
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem