Ceres Peak
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Magdel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 75
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Erika L - Apr 2024
Algehele gradering
We will be booking another weekend.
Heleen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Manjefiek.
Gavin J - Jan 2024
Algehele gradering
True comfort and tranquility.
Henk W - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Laura L - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjiese, goed toegeruste en ruim eenheid.
Danie G - Okt 2023
Algehele gradering
'n Ruim, luukse en stylvolle rusplek.
Meagan F - Sep 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay, beautiful setting.
Lynne S - Sep 2023
Algehele gradering
Alles was puik.
Roomene C - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met 'n mooi uitsig op Ceres se berge.
Chantal A - Aug 2023
Algehele gradering
Our stay was peaceful and amazing.
Sanet H - Jul 2023
Algehele gradering
Aangenaam, privaat, altyd elektrisiteit, skoon en gerieflik.
Anna H - Jul 2023
Algehele gradering
Was warm and very comfortable in the freezing weather.
Hanlie P - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik, warm, baie lekker!
Natasha V - Mei 2023
Algehele gradering
Was baie gerieflik en mooi.
Gregory H - Mei 2023
Algehele gradering
Peaceful, no disturbance, spotless.
Ruwayda D - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Melouise O - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome.
Marieth V - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige oornagplekkie met die mooiste grasperk en uitkyk op die berge.
Maritza S - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik.
Johan D - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Elvira H - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Dit was baie rustig en eg plattelands. Die akkommodasie was ruim en modern.
Shawn M - Nov 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Haylene M - Okt 2022
Algehele gradering
Very peaceful and quiet.
Chantel L - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik terug by die huis!
Petra N - Okt 2022
Algehele gradering
Die blyplek is smaakvol en pragtig gemeubileer.
Willie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, goed toegerus.
Ceres Peak se terugvoer
Baie dankie Willie.
Julle is enige tyd weer welkom.
Winnie B - Aug 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Jonren J - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig, kalm. Knus!
Nadia K - Mei 2022
Algehele gradering
Clean and neat.
Ilze O - Apr 2022
Algehele gradering
Lieflike, rustige, huislike verblyf.
Bennie T - Apr 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en goeie waarde.
Nico G - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Logan H - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustigheid met 'n mooi aansig.
Marileen H - Mrt 2022
Algehele gradering
Excellent.
Rocky F - Mrt 2022
Algehele gradering
Good accommodation for the business traveller.
Ceres Peak se terugvoer
Hi Rocky,
Thank you we will check it out.
Elize S - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek met als wat jy nodig het en 'n uitsig vanaf stoepie "to die for"!
Johan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker rustig goed toegerus met pragtige uitsig van berge.
Ron S - Mrt 2022
Algehele gradering
Comfortable, clean and convenient stop over, even for a few days.
Dorothea S - Jan 2022
Algehele gradering
Dis 'n lieflike plekkie en het baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel.
Johannes H - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld, ruim en netjies.
Paul D - Des 2021
Algehele gradering
Stil en rustig in 'n pragtige omgewing.
Christian D - Nov 2021
Algehele gradering
Just perfect.
Carin S - Okt 2021
Algehele gradering
Perfek vir 2.
Gwen R - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful and peaceful
Uys G - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en sentraal geleë.
Andreas B - Sep 2021
Algehele gradering
Blyplek was prakties en maklik toegangbaar. Eienaars vriendelik en hulpvaardig. Plek was baie skoon en netjies
Hannetjie En Christo C - Sep 2021
Algehele gradering
Blomme gaan kyk, sneeu en berge. Ongelooflik.
Peter G - Aug 2021
Algehele gradering
As the name says "Ceres is Peak".
Riaan W - Aug 2021
Algehele gradering
Stunning and tranquil.
Sarel S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Antoinette C - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was vir seker die netjiesste akkommodasie wat ek nog gevind het. Die gasvrou is hulpvaardig en toestelle modern.
Kurwin K - Jun 2021
Algehele gradering
I just loved the home we slept in.
Levorique L - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik om oor die natuuruitsig te kyk. Die blyplek is baie mooi en ek sal dit definitief aanbeveel.
Vincent T - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly, ontvangs was hartlik en 'n mens tuis laat voel.
Nadia C - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige verblyf.
Alexandra J - Apr 2021
Algehele gradering
Absoluut heerlik. Mooi wegbreek wat uitkyk op berge en groen gras. Baie dankie Magdel.
Christoffel H - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid en pragtige uitsig
Ceres Peak se terugvoer
Baie dankie, Christoff, julle is enige tyd welkom om weer te kom.
Craig E - Feb 2021
Algehele gradering
A very comfortable stay.
Rutger B - Jan 2021
Algehele gradering
Highly recommend this place, comfartable beds, clean, kind hosts and beautiful setting.
Lian T - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou en pragtige plekkie.
Liezel V - Des 2020
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
S.g. D - Des 2020
Algehele gradering
Great value for money, beautiful location and room. Warm and helpful reception. Highly recommended!
Moritz V - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Evon S - Nov 2020
Algehele gradering
Okay for a overnight stay.
Ceres Peak se terugvoer
Thank you Evon for staying at Ceres Peak.
Rocky F - Okt 2020
Algehele gradering
Great stay.
Ceres Peak se terugvoer
Hi Rocky, Thank you for staying at Ceres Peak. It was nice to have you as a guest. Hope to see you again.
John C - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekende netjiese plekkie.
Dirk L - Okt 2020
Algehele gradering
Ruim, modern en stylvol.
Ceres Peak se terugvoer
Baie dankie Dirk. Lekker om jul as gaste te ontvang. Hoop om jul weer te sien.
Charlotte G - Sep 2020
Algehele gradering
Baie mooi plekkie en vriendelike mense.
Ceres Peak se terugvoer
Hi Charlotte, baie dankie. Was ook baie lekker om jul as gaste te he. Jul is altyd welkom as jul weer deur Ceres reis!
Marieta S - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige plek, netjies en skoon.
Ceres Peak se terugvoer
Hi Marieta, baie dankie dat jul by Ceres Peak gebly het. Hoop om jul hou weer te sien.
Millicent A - Aug 2020
Algehele gradering
Relaxing, comfortable and very clean. Friendly and accommodating owners.
Ceres Peak se terugvoer
Hi Millicent,
Thank you for stay at Ceres Peak. Looking forward to see you again.
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Faure-straat 40, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 5