C’est La-Vie Villa
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Corné Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 27
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Elizabeth V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik & ontspannend.
C’est La-Vie Villa se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Elizabeth. Ons waardeer dat julle by ons gebly het. Onthou gerus dat ons enige tyd verbeteringe sal aanbring tydens ons gaste se verblyf om dinge beter te maak. Tydige terugvoer is dus baie welkom! Beste groete, Corné
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosplasiesingel 3, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom