Zhantique Airport Guest House
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Chante Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 36
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Eurika B - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik, na aan waar ons moes wees.
Lees meerMelanie B - Mei 2024
Algehele gradering
Very happy.
Danel B - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was skoon, netjies en veilig.
Georgie F - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties! Puik!
Elize M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies en veilig. Sakpasprys en maklik om te kry. Naby die lughawe. Lekker dag.
Lize M - Jan 2024
Algehele gradering
Baie oulik.
Krishnaveni G - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyed our short stay. People at the establishment are friendly and accommodating.
Francois F - Des 2023
Algehele gradering
Very nice.
Werner O - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, lekker Afrikaans.
Pieter R - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon. Vriendelike ontvangs.
Frikkie V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Wikus K - Jun 2023
Algehele gradering
Een van die beste pleke waar ons nog gebly het in daardie omgewing.
Lianza M - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en goeie ligging.
Ike S - Mei 2023
Algehele gradering
Peaceful and restful environment.
Zhantique Airport Guest House se terugvoer
All units check-in starts from 12:00 please see description on booking. The TV was working 100%. We are available for assistance, we are just one message away.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Mile K - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Petrus S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie stil omgewing.
Marthie F - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Christiaan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjiese opset en behulpsame mense.
Elize M - Mrt 2023
Algehele gradering
Ruim en netjies.
Emuel M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Sal weer by julle boek.
Elize M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en goedkoop.
Ulanda B - Feb 2023
Algehele gradering
Baie oulike, ruim plekkie.
Jurie B - Jan 2023
Algehele gradering
Heel aangenaam. Sal weer daar bly.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Michelle S - Jan 2023
Algehele gradering
Vreeslik pragtig, rustig en lekker!
Wynand B - Des 2022
Algehele gradering
Beslis die moeite werd!
Elizabeth K - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Lekker rustig en skoon.
Helmi W - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik, privaat, veilig en vriendelike eienaars.
Marelize V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie akkomoderend! Definitief hulle sterre werd!
Jaco J - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik skoon en baie vriendelik.
Laurie B - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies en skoon. Gerieflik.
Chantelle S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie skoon kamer. Ons het baie lekker geslaap.
Ilonka L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie mooi plekkie en veilig.
Elise O - Apr 2022
Algehele gradering
Netjiese kamer paar goedjies wat minder aangenaam was.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ross-straat 2B, Boksburg-Wes, Boksburg, 1459, Gauteng