Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chalcedony Cottages

Selfsorg
Karee kothuis
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis beskik oor 2 slaapkamers waarvan een 'n koninggrootte-bed het en die ander een 2 enkelbeddens het. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Boonop is daar ook 'n buitestort. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, ketel, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die gerieflike leefarea lei na 'n stoep en 'n grasarea wat met 'n uitsig oor die swembad, asook oor die skouspelagtige berge, heuwels en dorpies spog.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Skoonmaakdienste is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Krans kothuis
Vanaf
Vanaf R3 700
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die smaakvol versierde kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer en 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer. Een van die en suite-badkamers het 'n bad en 'n stort en die tweede en suite-badkamer het slegs 'n stort. Die derde badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kothuis het ook 2 buitestorte. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, ketel, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die ruim leefarea lei na 'n groot stoep en 'n braai-area wat 'n skouspelagtige uitsig oor die omliggende berge, heuwels en dorpies bied.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Skoonmaakdienste is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 23, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA333ed60d324fbe04584415567052cbe8eefa315ff31b8bf4e91dc1aaab210b791e21335ef21fba57bd64c504c7a66502f0ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 23 Darling street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.951313595933 19.819098490738
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem