LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Champagne Haven | LekkeSlaap
+27

Champagne Haven

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Champagne Haven
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carol F - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol F
Saam met vriende

Comfortable, convenient and spacious.

The facilities are perfect for an easy week or weekend away. Close proximity to great hikes in Monks Cowl and of course a trip to the Valley Bakery and the deli and brewery nearby add an extra dimension for the whole family. Champagne Haven is wonderful for families with small kids with a fun playground nearby. It is the perfect place to allow your children freedom to roam and ride bikes in safety.

Champagne Haven's terugvoer

Hi Carol,
Thank you for this review. I am so happy you had such a lovely time. It is really a special place. I call it my little piece of paradise.
We would love to welcome you again.
Regards,
Diane

Champagne Haven
Henry L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry L
Gesin met tieners

Pragtige omgewing en eersteklasfasiliteite.

Die regte naam van die plek is eintlik Mount Champagne Resort (nie Champagne Haven nie). Hierdie is 'n uitstekende bestemming. Die huis het alles wat 'n mens nodig het. Pragtige uitsig oor die berge en ongelooflike mooi omgewing.

Champagne Haven's terugvoer

Thank you very much. So glad you enjoyed yourselves.
Yes the resort is Mount Champagne but we have called our 2 chalets Champagne Haven.
We would love to welcome you again.
Regards,
Diane

Champagne Haven
Zia S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zia S
Saam met vriende

We had the best time. Thank you.

Thank you for the great hospitality.

Anien G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anien G
Gesin met klein kinders

Lekker, dankie!

Baie gerieflik en goed versorg.

Champagne Haven's terugvoer

Groete Anien,

Baie dankie. Ek is bly dat jy ons plek so geniet het, ons sien uit daarna of jou weer te verwelkom.

Diane Harrison

Champagne Haven
Johan K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Gesin met tieners

Baie netjies met fantastiese ligging!

Ons het die huis baie netjies en ruim ervaar. Dit het baie persoonlik gevoel en soos ons eie huis. Die uitsig op die berg was onbeskryflik en die verhuringskantoor was baie behulpsaam. Sal baie graag weer wil gaan maar beslis langer.

Lehann F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehann F

Baie nice naweek!

Baie lekker aktiwiteite op die perseel en area.

Champagne Haven's terugvoer

Goeie dag Lehann

Ek is baie bly dat jy die naweek so geniet het. Dankie vir hierdie mooi resensie.
Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

Groete.
Diane Harrison

Champagne Haven
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Champagne Resort, Magoebaskloof, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2qnAhWII2NmBGs7SCNv9QPPgvuLWumulNl2AZXYB3P6786CovS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200  per nag(plek vir 6) 6 5 1 5 Mount Champagne Resort Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.026053126649 29.430749591996
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!