Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Champers with a View

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Champagne-straat 43, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Champers with a View is 'n bekoorlike selfsorghuis in Proteahoogte, Brackenfell. Die huis bied 'n pragtige uitsig oor die Bottelary-heuwels en Stellenboschberge. Dit is die ideale wegbreek vir gesinne of vriende.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n matras vir 2 kinders. Die aparte badkamer het 'n bad en stort. Daar is ook 'n gastetoilet. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kuierarea met 'n kroeg en binnebraai, asook 'n kombuis. Die kombuis is met 'n ontbythoekie, yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die vermaakarea lei na 'n dek met 'n swembad, kroeg en 'n ontspanningsarea. Daar is 'n klein omsetter wat krag aan die TV en WiFi voorsien. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die huis is naby plaaslike restaurante en winkels. Gaste kan die Wynlande besoek of see toe gaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Champers with a View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kindermatras vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Champers with a View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lotus Holiday Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 6

Ligging

  • Champagne-straat 43, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Champers with a View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Champagne-straat 43, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA847b53312edd040eaac8b6c9760b38cb66bc83dde62c02b631bf1fc419cea61df342b0ced4e632d0075f27fc79124f637737?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 43 Champagne Street Protea Heights, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.8990291 18.7023943
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem