LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chanbe Game Lodge | LekkeSlaap
+119

Chanbe Game Lodge

  • Kapasiteit: 122 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S339-grondpad, Loxton , 6985, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Chanbe Game Lodge is op 'n plaas 29 km buite Kimberley geleë.

Die verblyf is gepas vir paartjies of groot groepe. Daar is 8 luukse selfsorg chalets, 4 dubbelkamers in die lodge en 'n plaashuis (Una) met slaapplek vir minimum 6 gaste en maksimum 14 gaste.

Die lodge het gemeenskaplike geriewe wat 'n toegeruste kombuis, sitarea, 'n eetarea, braaigeriewe en 'n swembad insluit.

Gaste kan langs die swembad ontspan, piekniek hou in die woud of op 'n wildrit gaan. Ander doendinge sluit skiet, voetslaan, bergfietsry en kroegspeletjies in.

Ongelukkig geen dagbesoekers word toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Chanbe Game Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • S339-grondpad, Loxton , 6985, Vrystaat
  • Gaste dink Chanbe Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 122 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S339-grondpad, Loxton , 6985, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7QJDr50PrmjABg0UPvG2cEKJqlpRvLm4niEPDut6SmiaZWOMe2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 4 S339 Boshof 6985 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.585833333333 24.95
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!