LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chanelle Self Catering | LekkeSlaap
+14

Chanelle Self Catering

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rooy-laan 33, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Chanelle Self Catering is in Universitas, 'n voorstad van Bloemfontein, geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal geleë is vir 'n gesin of sakereisiger. Die woonstel is op 'n residensiële perseel geleë, maar het 'n privaat ingang. Dit is naby verskeie winkels en restaurante, sowel as hoofbesienswaardighede soos die Vrystaat Stadion en Loch Logan Waterfront.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. In die badkamer is daar 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met basiese geriewe om etes warm te maak, sowel as koffie- en teemaakgeriewe.

Die sitkamer het 'n TV met DStv waar gaste hul gunsteling-program of -sportkanaal kan kyk.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Chanelle Self Catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Chanelle Self Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Van Rooy-laan 33, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Chanelle Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rooy-laan 33, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARLnk2tNdRcWniK48dqH3A2gVRgFguBRyGKz0I0QBqC2FQdX794?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 33 Van Rooy Avenue Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.124207113015 26.178790728836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!