+20

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Andrea J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very neat, friendly and comfortable stay. We enjoyed the location, very close to the beach. Room was neat, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Logan N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

It was good. We enjoyed our stay. It was clean and neat. We were comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lotie D
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Uitstekende kuier gewees. Die diens is uitstekend. Die personeel gaan uit hul pad om verblyf fantasties te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Great mense en plek waar 'n gesin hulself kan geniet. Plek is fantasties en die geriewe. Vriendelike diens en kon elke dag geniet op die strand oorkant die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Skoon en netjiese kamers. Van die meubels het opgradering nodig en bietjie oorskot. Heerlik gebly! Skoon en netjiese kamers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mnr Nico & Mev Wiida M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

Rustig. Ons was vriendelik verwelkom deur ons gasheer en hy het ons na ons kamer geneem. Eenheid was skoon, behalwe die vrieskompartement van die yskas - daar was ou stukkende yssakke wat vasgesit het; ook 'n bruinerige kleur in die vrieskas wat bloederigheid kon wees. Ons het dit onder die aandag van ons gasheer gebring. Maar die yskas self was skoon. Van die handdoeke het gate in gehad, sowel as die gordyne in die slaapkamer. Die plek is goed geleë, reg oorkant die strand, maar kort baie aandag. Met bietjie moeite kan dit 'n aangename plek wees om te oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Logan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Very good and comfortable. We did enjoy our stay. However, we came to visit a family member who is very ill. Perhaps next time we will stay longer and enjoy the beach and scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeane J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Netjies en vriendelik. Chanteclear se nuwe gasheer was vriendelik en het uit sy pad gegaan om ons te help. En sy voorstelle het ons beslis waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sebastian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 183

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 825
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 825
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 825
per nag (plek vir 2)
Bespreek

27 Oceanway Road, Gonubie, 5256, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkNDAxMThlLTliOTQtNDc0Zi1hNTkwLTliNmZhODI2MDQ5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 2) 183 5 1 5 27 Oceanway Road Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.947339 28.021967
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang