LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chantilly Guest House | LekkeSlaap
+13

Chantilly Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alheitstraat 18, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Chantilly Guest House is 'n bekoorlike gastehuis in Ceres. Ceres is in 'n prentjiemooi vallei omring deur berge geleë en spog met plattelandse prag, landerye en wingerde wat soos 'n lappieskombers lyk, en 'n ryk vrugteplaas-erfenis.

Die gastehuis bied verblyf in 3 suites, elkeen met 'n privaat badkamer en 'n kombuisie. Daar is 2 suites met koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n derde suite met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort.

Elke suite spog met lugversorging, 'n privaat ingang wat na die stoep met braaigeriewe lei, gratis WiFi en 'n TV met DStv. Die kombuisies is met basiese selfsorggeriewe toegerus.

Gaste kan in die swembad afkoel of in die son baai op die sontoele langs die swembad. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en ontbyt kan teen ekstra koste bedien word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Chantilly Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Alheitstraat 18, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chantilly Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alheitstraat 18, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85010b73eaaf965bf2c998253fc3c242e65f99b6b7d97d4d7f773becc956dd7bedf50ad62dc730142a8eca410020e8cc67ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag(plek vir 2) 6 5 1 5 18 Alheit Street Ceres 6835 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.367190357898 19.300302175463
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!