LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chantilly Guest House | LekkeSlaap
+13

Chantilly Guest House

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Chantilly Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ebrahiem A - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebrahiem A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories

Net die rustigheid was hemels sal enige tyd weer gaan.

Rina V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, ruim kamer met uitsig oor swembad.

Positief: Kamer baie ruim met aparte leefarea, pragtig en goed toegerus. Groot badkamer met hoekbad, stort-oor-bad en 2 wasbakke. Negatief: Enigste punt wat kan pla is dat ons kamer bo was - bereikbaar net met redelike steil trappe. Was nie vir ons 'n probleem. Ons vriende het wel 'n eenheid op die grondvloer gehad wat ook baie gerieflik en goed toegerus was.

Chantilly Guest House's terugvoer

Baie dankie! Ons is bly julle het alles geniet.

Chantilly Guest House
Corrie F - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf in Ceres.

Gastehuis is goed geleë en netjies.

Chantilly Guest House's terugvoer

Thank you very much we’d be happy to see you again.

Chantilly Guest House
Melvina L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Swimming pool was lovely as well as breakfast.

Chantilly Guest House's terugvoer

Thank you so much!

Chantilly Guest House
Francilene M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francilene M
Gesin met klein kinders

Eienaars was baie gasvry en vriendelik.

Ons het die oggend met die gasvrou deur haar pragtige tuin geloop. Sy het spesiaal die fontein aangeskakel vir die twee kleinkinders wat saam met my daar oornag het.

Chantilly Guest House's terugvoer

Net 'n plesier. Bly hul het dit geniet.

Chantilly Guest House
Nerina R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe, comfortable beds, spacious rooms, lovely braai and cooking area with table and chairs.

The rooms spacious and lovingly decorated. What a lovely couple. Was a special stay. Would stay there again any time.

Chantilly Guest House's terugvoer

Thank you very much for your appreciative review.
We hope to see you again.
Tanya & Frank

Chantilly Guest House
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alheitstraat 18, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85010b73eaaf965bf2c998253fc3c242e65f99b6b7d97d4d7f773becc956dd7bedf50ad62dc730142a8eca410020e8cc67ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag(plek vir 2) 6 5 1 5 18 Alheit Street Ceres 6835 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.367190357898 19.300302175463
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!