Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chapman's Peak Bed and Breakfast

B&B
Ateljee Sentinel
Vanaf
Vanaf R1 850
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse, moderne en stylvolle ateljee het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV en 'n gemaklike rusbank in.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljee Deluxe
Vanaf
Vanaf R2 300
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse oopplan-ateljee het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die knus sitarea het 'n slaapbank en 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lieflike Tuinkothuis
Vanaf
Vanaf R2 650
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henschell-weg 2, Helgarda Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1620435ab1de79eace546123e8a2689dc777d36de4547ac1ad70fc60d57d6277b54fefefd2af823ae2ea622419063b06f8a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 2 Henschell Road Helgarda Estate 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.029457 18.345348
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem