Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chargo House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Nicklaus-rylaan 33, St Francis Links Golf Estate, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Of jy nou 'n kranige gholfspeler is of bloot net wil ontspan, Chargo House is ideaal. Hiér kan gaste Suid-Afrika se nommer 4-gholflandgoed aandurf en die asemrowende see-uitsig en skoonheid van St. Francisbaai bewonder. 'n Gholfkarretjie is ingesluit om vervoer op die landgoed gerieflik te maak.

Die pragtige huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4,5 badkamers, 'n goed toegeruste kombuis, eetarea, ruim sitarea, buitebraai en 'n houtbalkon. Die eerste 2 slaapkamers op die eerste verdieping het dubbelbeddens en en suite-badkamers met baddens, storte, wasbakke en toilette. Die derde en vierde slaapkamer op die grondverdieping het onderskeidelik 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het ook 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die en suite-badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim en moderne kombuis op die boonste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n eiland met stoele. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n gerieflike sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel.

Die balkon spog met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n pragtige uitsig oor die landgoed en is ideaal vir buite kuier. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi oral in die huis.

Slaapplek

’n Bespreking by Chargo House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Jack Nicklaus-rylaan 33, St Francis Links Golf Estate, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Nicklaus-rylaan 33, St Francis Links Golf Estate, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3ec7b33355caee20b409353c5e3d8c056c281c91aa0be07a492dbeada2ae57c59071657108bd1c0aa681b4d00088a576d8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 33 Jack Nicklaus Drive St Francis Links Golf Estate 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -34.160774364922 24.809158342733
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem