LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21
Selfsorg in Ridgeworth

Charl & Elizabeth

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Dee P
Lang verblyf
5.0
Aug 2026

A beautiful location for a brief or extended stay - highly recommended! I felt welcomed, comfortable, safe and secure. My hosts were accommodating and kind. I could not have asked for any more. Such a memorable stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa V
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Absoluut 'n tuistevolle plekkie. So wonderlike en vriendelike verwelkoming gekry. Sentraal van alle winkels, baie veilig en rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno S
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Uitstekend. Ek het heerlik by Charl en Elizabeth se plekkie gebly. Die plek was pragtig netjies, baie goed ingerig en het alles gehad wat 'n mens nodig het. Die ligging is ook ideaal — naby winkels, eetplekke en alles wat mens wil besoek. Baie dankie vir 'n wonderlike verblyf, ons sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Jun 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John A
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Very very pleasant. Great central spot for access throughout greater Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John E
Lang verblyf
4.8
Jan 2026

Will use again. Accommodation comfortable and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjies en lekker sentraal. Ons het baie lekker en sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eva N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Peaceful. Everything that you see about this place is what it is and more. The location is safe and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Excellent, will be staying here regularly from now onwards. Extremely clean! Lovely interior design and everything you could possibly need has been stocked in the cupboards for you. The little place has every conceivable thing you need for business travel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeni L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

/10. Baie rustig. /10. Die plekkie het alles wat jy sou kon nodig kry. Dit het soos 'n 2de huis gevoel, maar net baie rustiger. Baie dankie vir jou gasvryheid. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

20 Wisteria Road, Ridgeworth, Cape Town, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA652de89e7b2d234c4ac3c97c03a8feb1739a4ded0900b91ba92009696e47a543d19b89ed2b0458caded769a7090e52a7fc33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 20 Wisteria Road Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -33.87488850181 18.639824175623

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang