Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charlesford Farm River Camp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Phantom-pasweg, Charlesford Plaas, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Charlesford Farm River Camp is op die Phantom Pass in Knysna geleë en bied kwaliteit kampeerverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van die talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede in en om Knysna.

Die verblyf, op die oewer van die rivier, bestaan uit 5 kampeerplekke wat 5 gaste op elk op 'n slag kan akkommodeer. Die staanplekke is in 'n boomryke area met baie skaduwee en pragtige uitsigte oor die omliggende heuwels.

Die geriewe sluit 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskassie, gasstoof en opwasarea in, asook gemeenskaplike ablusiegeriewe met warmwaterstorte en spoeltoilette.

Neem asseblief kennis dat daar geen elektrisiteit by die kampeerplekke is nie, maar sonkrag-aangedrewe ligte is voorsien.

Daar is braaigeriewe asook piekniekbankies waar gaste lekker saam hul maaltye kan voorberei en eet.

Die kamp is ongeveer 15 km vanaf die dorpie Knysna.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Charlesford Farm River Camp
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Phantom-pasweg, Charlesford Plaas, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Charlesford Farm River Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Phantom-pasweg, Charlesford Plaas, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0eb71e2e6195f561796de5c28d64cc719f7ab45016006cbba5f73e6f364ed7f16fc9fdc2c66ae215b0fdddc68a5b3c30888?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Phantom Pass Road Charlesford Farm 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 12:00 -34.003409869799 23.000531494968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang