Humewood Akkommodasie by Charm of the Bay | LekkeSlaap
+5

Charm of the Bay

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chalmers-weg 5, Humewood, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R590 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Charm of the Bay is in Humewood, Port Elizabeth geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die kamer is in 'n woonhuis en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kamer het 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi word voorsien.

Dit lei na 'n stoep met 'n tafel, sitplek en braaigeriewe.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Charm of the Bay is 3 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe en naby Blouvlagstrande en die Shark Rock Pier. Dis ook maklik bereikbaar vanaf die Ironman Africa en Iron Man 70.3 Wêreldkampioenskappe se beginpunte, 6 km vanaf een van die top 10 gholfbane in Suid-Afrika, The Humewood-gholfbaan en 35 minute se ry vanaf Addo-olifantpark se hek.

Slaapplek

’n Bespreking by Charm of the Bay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Chalmers-weg 5, Humewood, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chalmers-weg 5, Humewood, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnbzh4C2OVAnCaC2IrmQ1iCt234jsz8U6U16jTKzw93wqeReVuy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (vir 2 persone) 5 Chalmers Road Humewood 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.9762143747 25.637123906746
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za