Charming Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Charming Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige, smaakvol versierde villa in die hartjie van die Kaapse Wynlande, met 2 gholfbane, bekroonde wingerd en die historiese dorp, Stellenbosch, binne maklike bereik.

Dié villa beskik oor 4 slaapkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die hoofslaapkamer het ook 'n bababed. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof en die leefarea het 'n sitarea en 'n eetkamertafel met stoele. Die eetarea bied toegang tot die patio met buitemeubels en 'n dek met 'n plonspoel en braaigeriewe. Die villa het ook gratis WiFi en sekere DStv-kanale.

Daar is verskeie doendinge in die omgewing soos voetslaan- en bergfietsryroetes, of gaste kan een van die wynplase in die omliggende area besoek. Charming Villa is ideale verblyd vir gesinne, eksklusiewe sakereisigers of 'n groep vriende.

Die perseel bied 'n elektriese heining en 'n alarmstelsel met gewapende reaksie.

Slaapplek

'n Bespreking by Charming Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Charming Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 999 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za